En soos gewoonlik bevind broer en suster hulself weer in ń onaangename bek geveg. Met hul moeder (Ant Heksie), ń sterk, dapper en vreeslose vrou in die hospitaal na ń ligte beroerte, is die drama in die huis wat teen homself verdeel is, besig om oor te prut. (2023)